Wanneer siekte langer saamstap

SKU: AFR246 Categories: , Tag:

In die Suid-Afrikaanse samelewing is daar verskeie individue en sosiale groeperinge wat nie menswaardig behandel word nie. As Christene het ons ʼn roeping ontvang om uit te reik na hierdie persone met die waardes van liefde, respek, luister en omgee.

Daarom het Christelike Lektuurfonds hande gevat met die Seisoen van Menswaardigheid om ʼn pamfletreeks te ontwikkel wat gemeentes en individue bemagtig om agente van verandering in hul gemeenskap te wees.

Information

Available in Afrikaans and English.

Free

683 in stock

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop