Sportsterre vir Christus

SKU: AFR232 Categories: , Tag:

As Christen is jy ʼn voorbeeld vir jou opponente. Maar as jy deel is van ʼn span, is wie en wat jy tussen jou spanmaats is eintlik belangriker as jou spel. As Christen moet jy ʼn voorbeeld stel en die leiding kan neem met besluite en keuses. Dis moeilik as die span dinge doen wat teen jou beginsels indruis. Hoe jy dit hanteer en hoe jy aanhou om reg op te tree, word dan getoets. Jy leer om daaroor te praat en om dinge te hanteer waarvoor jy nie altyd gereed voel nie. Jy moet jouself toelaat om te groei en te ontwikkel terwyl jy ander respekteer.

Information

Free

1041 in stock

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop