Wat is die kerk?
Ons praat baie van die kerk, maar wat bedoel ons daarmee? Ons weet almal dat dit nie die kerkgebou is nie, al wys ons meestal na die gebou wanneer mense ons vra waar die kerk is. Ons weet dat die kerk bestaan uit mense. Maar nou dink ons dat “die kerk” seker maar sekere belangrike mense of vergaderings is, want as mense vra “wat sê die kerk?” verwys hulle gewoonlik na die uitsprake van daardie belangrike mense.
Free
Out of stock



