Vroeëkindontwikkeling (VKO) in Suid-Afrika

Hierdie pamflet dien as ‘n inleiding tot die reeks oor VKO. Dit fokus op wat VKO is, hoekom dit belangrik is, en watter rolle kerke/gemeenskappe in VKO-inisiatiewe kan speel.

 

Hierdie pamfletreeks is ontwikkel in samewerking met Little Seeds, ‘n inisiatief van Badisa. Dit fokus op verskeie belangrike onderwerpe wat verband hou met Vroeëkindontwikkeling (VKO) en is geskryf deur professionele persone wat met VKO-inisiatiewe werk. Die reeks poog om versorgers, ouers, grootouers, predikante, jeugwerkers, maatskaplike werkers, en ander wat betrokke is by kinderopvang en -onderwys, toe te rus. Hierdie pamflette erken ook die belangrike rol wat kerke in gemeenskappe speel en is daarop gemik om hulle te informeer en toe te rus.

Information

Ook in Engels beskikbaar

Free

1063 in stock

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop