Nuwe hoop na my egskeiding: Sewe dinge wat kan doen

SKU: AFR263 Categories: , Tag:

Egskeiding staan tweede op die lys van gebeure wat die meeste stres in jou lewe kan veroorsaak. Een van die redes hiervoor is omdat egskeiding feitlik elke aspek van jou lewe raak. Dikwels is die implikasies van egskeiding so oorweldigend dat dit nie lyk asof die lewe ooit weer vir jou mooi sal kan wees nie. Die effek van egskeiding is so vernietigend, dat dit selfs in Maleagi 2:16 as geweld beskryf word.
Dit beteken egter nie dat jy vir die res van jou lewe met ’n vonnis hoef rond te loop wat van jou ’n tweederangse mens maak nie. God se liefde, vergifnis en genade bring vir ons nuwe hoop en nuwe moontlikhede. Ons gee graag vir jou sewe dinge wat jy kan doen op pad na ’n volgende hoofstuk in jou lewe. Dit is nie ’n kitsoplossing of noodwendig maklike stappe nie. Maar dit is wel opsies tot jou beskikking om jou lewe op ’n nuwe manier te hervat.

 

Geskryf deur Siegfried Louw

Information

Free

497 in stock

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop