Jy word uitgenooi
Jy word uitgenooi deur die Drie-enige God: Vader, Seun en Heilige Gees na die grootste fees! Lees meer oor die fees wat God vir ons voorberei en hoe ons onsself moet voorberei hiervoor. En vul dan jou naam in by die spasie voorsien – dat jy die uitnodiging aanneem en gevolglik alles in jou vermoë sal doen om gereed te wees.
Free
Out of stock



