Korrupsie – kom ons oorwin dit

SKU: AFR203 Categories: , Tag:

Korrupsie is ongelukkig so verweef in ons samelewing dat daar bitter min mense is wat nie daardeur geraak word nie – indien enige! Hoe moet Christene korrupsie benader wanneer hulle daarmee te doen kry?

Information

Available in Afrikaans and English.

Free

774 in stock

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop