Is jy dalk ‘n slagoffer van hierdie geweldsmisdaad? Ken jy dalk iemand wat ‘n slagoffer was? Die doel van hierdie pamflet is om slagoffers raad te gee om hierdie daad te verwerk en ook aan diegene na aan die slagoffer om beter begrip te hê vir dit waardeur die slagoffer gaan. Simpatiek geskryf deur ‘n berader.
Free
Out of stock