Dis belangrik om te speel

Hierdie pamflet fokus op die belang van spel in vroeëkindontwikkeling. Spel verskaf vermaaklik en dit is ook ‘n noodsaaklike komponent van kinders se algehele ontwikkeling en welstand waardeur hulle leer, groei, en sin maak van die wêreld om hulle. Hierdie pamflet verduidelik waarom spel belangrik is en bied wenke vir versorgers, ouers, en kerke.

 

Hierdie pamfletreeks is ontwikkel in samewerking met Little Seeds, ‘n inisiatief van Badisa. Dit fokus op verskeie belangrike onderwerpe wat verband hou met Vroeëkindontwikkeling (VKO) en is geskryf deur professionele persone wat met VKO-inisiatiewe werk. Die reeks poog om versorgers, ouers, grootouers, predikante, jeugwerkers, maatskaplike werkers, en ander wat betrokke is by kinderopvang en -onderwys, toe te rus. Hierdie pamflette erken ook die belangrike rol wat kerke in gemeenskappe speel en is daarop gemik om hulle te informeer en toe te rus.

Information

Ook in Engels beskikbaar

Free

434 in stock

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop