Die Heidelbergse Kategismus was in 2017 450 jaar oud, maar is vandag nog vir baie mense reg oor die wêreld steeds nuut, vars en tot ryke troos. Dit was van die begin af een van die mees geliefde belydenisskrifte van die Hervorming.
Available in Afrikaans and English.
Free
11414 in stock