Die Heidelbergse Kategismus – Tot troos vir vele

SKU: AFR200 Categories: , Tag:

Die Heidelbergse Kategismus was in 2017 450 jaar oud, maar is vandag nog vir baie mense reg oor die wêreld steeds nuut, vars en tot ryke troos. Dit was van die begin af een van die mees geliefde belydenisskrifte van die Hervorming.

Information

Available in Afrikaans and English.

Free

11414 in stock

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop