Kom, laat ons bid
Hoe leer ‘n mens kinders bid? Hoe leer jy hulle dat gebed ‘n oop kanaal na God is – elke dag – enige tyd, enige plek? Eenvoudige pamflet oor gebed geskoei op die Ons Vader. Ideaal vir kategeseklasse of huisgodsdiens of sommer net vir die kind om te lees.
Free
Out of stock



