‘n Verhaal van twee broers – ‘n verhaal vir jou
Daar is ‘n wonderbaarlike boodskap vir elkeen van ons in die gelykenis van die verlore seun. Die verhaal van die twee seuns is deel van ‘n groter verhaal – die verhaal van hoe God die Vader sy Seun Jesus Christus en daarna sy kerk na die verlore wêreld gestuur het vir ons sondes.
Free
581 in stock



