Wat leer ‘n eier my van waardes
Die waardesisteme in ons land het so verkrummel en as ons nie begin om dit van kleins af weer by ons kinders tuis te bring nie, sal dit net al meer verval. Hierdie oulike pamflet geskryf deur kundiges help kinders om te leer wat waardes is en hoe hulle dit kan toepas in hulle lewe en omgang met ander.
Free
Out of stock



