As iemand na aan jou sy of haar lewe neem, wonder jy wat het deur die persoon se gedagtes gegaan om tot so ‘n verskriklike daad oor te gaan. Hoe kon jy nie die waarskuwingstekens gesien het nie, watter tekens het jy gemis? Geskryf deur dr Henk Gous nav sy boek Om die ondraaglike te dra.
Information
Free
676 in stock