Geloof en wetenskap

SKU: AFR230 Categories: , Tag:

Sonder dat ons dit altyd weet, word die manier waarop ons na die wêreld kyk, deur die wetenskap beïnvloed. Dis veral die natuurwetenskappe wat ons op skool leer wat ons wêreldbeeld help vorm. Al die vakke dra egter daartoe by – die wiskunde, die chemie, fisika, aardrykskunde en selfs ook letterkunde of geskiedenis. Die manier waarop onderwysers die kennis aan ons oorgedra het, dra ook baie by tot ons wêreldbeeld. Geloof en wetenskap staan nie teenoor mekaar nie. So ’n gedagte is van beide kante ’n misverstand. Lees meer wat prof Jaap Durand oor hierdie onderwerp skryf in hierdie pamflet.

Information

Free

3106 in stock

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop