Vertel, vertel! Ons begin – Werkboek 1

ISBN: 9781868043217
SKU: WB1AFR Categories: , Tag:

Ons begin is die eerste van vyf boeke in die reeks Vertel, Vertel!  Dit vertel die Bybelse verhale vanaf die skepping tot die Israeliete se trek na die beloofde land.  Dit gaan in die boek oor God wat homself aan ons openbaar, met ons ’n verbond sluit en met ons op weg gaan – om uiteindelik die hele wêreld te bereik.

 

Hierdie is die werkboek wat die doen-gedeeltes van die boek in een klein boekie saamvat – ideaal om aan die kind te gee om huis toe te neem.

Information

Available in Afrikaans and English.

R25,00

34 in stock

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop