Vertel my meer Bybel

ISBN: 9781868044856
SKU: VMMA Categories: , Tag:

Information

Die Vertel my meer Bybel vertel 50 van die Bybel se gunstelingverhale op ‘n verbeeldingryke manier oor. Elke storie is pragtig geïllustreer. Elke storie sluit af met ‘n Vertel my meer-afdeling, wat ywerige jong lesers lei in die dieper betekenis van die Bybel se boodskap en help hulle om die Bybel in vandag se lewe toe te pas.

Hoekom moet jy die Vertel my meer Bybel koop?

  • dit is gemik op jong lesers van 8 – 12 jaar
  • dit bied meer as net die Bybelverhale – dit stimuleer hul verbeelding, verbreed hul kennis en pas die boodskap aan vir die lewe van die kind.
  • dit is ideaal vir selflees, maar ook vir lees by die huis, in die klaskamer of selfs in die gemeente se jeugbediening
  • dit is geskryf om in baie verskillende kulturele kontekste gebruik te word.

Beskikbaar in Afrikaans, Engels, Sotho, Xhosa en Zoeloe.

R95,00

704 in stock

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop