Naamdraers van Jesus – Wellington se donkies

ISBN: 9781868044450
SKU: VAF112B Category: Tag:

Die publikasie word slegs op aanvraag gedruk. Bestel deur Takealot. Kliek hier.

 

Vir dekades al word na hulle as die Donkies van Wellington verwys. Vir die sendingstudente was en is dit ’n erenaam. Die ontstaan van die naam Donkie vir ’n sendingstudent aan die destydse Wellingtonse Sendinginstituut kom uit die beginjare van die “Boeren Zending School”. Toe die Wellingtonse sendingstudente daarna aan ’n naam begin dink, het dr. Andrew Murray met die naam “Donkie” vorendag gekom na aanleiding van Jesus se intog in Jerusalem op die rug van ’n donkie. So sou die donkie die sendeling as draer van Jesus se naam en die evangelie voorstel. Naamdraers van Jesus vertel die verhaal van die 567 Donkies wat in die loop van 85 jaar by die Sendinginstituut gestudeer het. Hulle het die naam van Christus en die evangelie oor grense heen met ongeëwenaarde ywer gedra. In die kerkgeskiedenis sal hulle altyd bekendstaan as die toegewyde naamdraers van Jesus.

 

602 pp

Information

R350.00

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop