Die Kersfeesverhaal Pretpak

ISBN: 9781868044177

Pretpak vir kinders met:

  • Die Kersfeesverhaal aktwiteitsboek
  • Die avonture van Maria en Braam
  • pakkie met 12 vetkryte

Die aktiwiteitsboek het ‘n verskeidenheid aktwiteite vir kinders rondom die Kersfeestema – die geboorte van Jesus, wat deur middel van inkleurprente vertel word. “Connect the dots,” soek die verskille, vind die woorde en nog vele aktiwiteite word saamgevat in die boek. Die pretpak word aangevul deur die wonderlike verhaal van Maria en Braam.

Die avonture van Maria en Braam is ’n storie oor ál God se kinders. God se blou-oog-kinders en God se bruin-oog-kinders. Dit is ’n verhaal wat ons help om te verstaan dat ons álmal deel is van God se storie, maak nie saak hoe ons van mekaar verskil nie. Hierdie boek leer kinders van God – waar ons vandaan kom en waarheen ons op pad is.  En dat ons elkeen vandag ’n stukkie van God se storie kan vertel.

 

 

 

Information

R50,00

11 in stock

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop