Kinders in die Bybel

Hierdie pamflet beklemtoon die belangrike rol wat kinders in God se koninkryk kan speel. Dit verwys na sleutel Bybeltekste en bied raad oor hoe om kinders by kerkaktiwiteite te betrek.

 

Hierdie pamfletreeks is ontwikkel in samewerking met Little Seeds, ‘n inisiatief van Badisa. Dit fokus op verskeie belangrike onderwerpe wat verband hou met Vroeëkindontwikkeling (VKO) en is geskryf deur professionele persone wat met VKO-inisiatiewe werk. Die reeks poog om versorgers, ouers, grootouers, predikante, jeugwerkers, maatskaplike werkers, en ander wat betrokke is by kinderopvang en -onderwys, toe te rus. Hierdie pamflette erken ook die belangrike rol wat kerke in gemeenskappe speel en is daarop gemik om hulle te informeer en toe te rus.

Information

Ook in Engels beskikbaar

Free

293 in stock

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop