Karoo Leemte
In hierdie verhaal neem die skrywer die lesers op ‘n hededaagse pad, een wat vir baie mense “close to home” gaan wees. Dis ‘n verhaal wat boei en die leser tot stilstand bring en laat kyk na sy/haar eie lewe.
Uitdagings soos egskeidings, verlies, emosionele mishandeling en teleurstellings, bring leemtes wat min mense verstaan en tog bring die skrywer ‘n mens tot op die voor-stoep van “leemte”. Geloof in God kry nuwe betekenis en ‘n nuwe verstaanbaarheid skiet saad in die siel wat in tyd ten volle ontkiem en lewe gee aan die belangrikheid van God se teenwoordigheid in elkeen se lewe.
Leemte het skielik ‘n naam gekry vir elkeen wat hierdie pad al gestap het.
Information
R180,00
6 in stock



