Kan die wonde van mishandeling genees?
Baie vroue onderdruk hierdie wandaad wat teenoor hulle gepleeg is in so ‘n mate dat hulle bykans daarvan vergeet. Maar die geringste herinnering of gebeurtenis kan die gebeure weer vir hulle laat oopmaak. Dit is belangrik dat elkeen wat ‘n slagoffer was die pad van genesing en vergifnis stap sodat hulle vry kan wees van die las wat dit op hul geplaas het.
Free
Out of stock



