Gesond-Wees in Traumatiese Tye

SKU: RLR1A Categories: , Tag:

In vennootskap met Whitehead Bedryfsielkundiges het Christelike Lektuurfonds ‘n reeks pamflette of kort informele leer-inhoude saamgestel rondom die tema Veerkragtige Lewensritme.
Die elektroniese / e-pamflette is in Afrikaans en Engels beskikbaar en is gratis aflaaibaar by https://clf.co.za/resilient-life-rhythm/
Ons leef in ontwrigtende, selfs traumatiese tye. Ons lewensritme is versteur. Ons sien dit in die toename van simptome van geestesongesteldheid by soveel mense. Angstigheid, depressie, woede, lae selfbeeldprobleme, vereensaming, ens. Hoe oriënteer ons onsself weer na ‘n tyd van disoriëntasie? Hoe kan ons weer veerkragtig terug-bons na terugslae? Hoe kan ons weer ons normale lewensritme terugvind? Die leer-inhoude kan met vrug deur individue gelees word, maar

Information

Free

1015 in stock

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop