Geloof groei

SKU: AFR191 Categories: , Tag:

Geloofsgroei is soos ‘n saad wat ontkiem, ‘n plant word en uiteindelik vrugte dra. Maar ons geloof het ook waarde vir die gewone lewe van elke dag. Hier is ook praktiese voorstelle vir ‘n geloofstuintjie. Met hierdie pamflet en ‘n pakkie saad as geskenk help ons mekaar om in die geloof te laat groei en dit prakties uit te leef.

Information

Free

450 in stock

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop