Gasvryheid: om plek aan ons tafel te maak

Out of stock
SKU: AFR202 Categories: , Tag:

Die woord gasvryheid het vir baie mense konnotasies soos om goeie vriende oor te nooi vir ete of soos die woord wat in die gasvryheidsbedryf gebruik word. Hierdie assosiasies is inderdaad deel van die betekenis van die woord, maar tog het ‘gasvryheid’ in die Christelike geloof ‘n veel dieper en selfs gevaarlike betekenis.

Information

Available in Afrikaans and English.

Free

Out of stock

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop