Oumas, Oupas en Vroeëkindontwikkeling
In baie Suid-Afrikaanse huishoudings neem grootouers (insluitend tantes, ooms en ander familielede) dikwels die rol van ouers op. Hierdie pamflet fokus op die belangrike rol wat grootouers in VKO speel en bied leiding oor hoe om hul bydraes te waardeer en te ondersteun.
Hierdie pamfletreeks is ontwikkel in samewerking met Little Seeds, ‘n inisiatief van Badisa. Dit fokus op verskeie belangrike onderwerpe wat verband hou met Vroeëkindontwikkeling (VKO) en is geskryf deur professionele persone wat met VKO-inisiatiewe werk. Die reeks poog om versorgers, ouers, grootouers, predikante, jeugwerkers, maatskaplike werkers, en ander wat betrokke is by kinderopvang en -onderwys, toe te rus. Hierdie pamflette erken ook die belangrike rol wat kerke in gemeenskappe speel en is daarop gemik om hulle te informeer en toe te rus.
Information
Ook in Engels beskikbaar
Free
565 in stock



