Ons woon in die aarde

Ons woon in die aarde spreek nog ʼn sensitiewe kwessie in ons samelewing aan. Die ekologiese verval van die aarde – mense wat misbruik maak en verniel en vernietig vir eie gewin – sal dit ooit einde kry? Watter rol behoort ons as Christene hierin te speel?

Information

Available in Afrikaans and English.

Free

1920 in stock

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop