Gee ‘n geskenk wat aanhou gee
Die mees blywende geskenk wat u ooit kan gee, is die boodskap van die ewige lewe, die geskenk van Jesus Christus. Sluit ‘n bemaking in u testament ten gunste van CLF in. Op hierdie manier leef u nalatenskap voort en dra dit steeds by om die Evangelieboodkap uit te dra, selfs al is u nie meer self daar nie.
Free
802 in stock



