Werkloos? Werk om werk te soek

FREE

Available in Afrikaans and English.

Description

Om te kan werk, of om ‘n werk te hê, is ‘n groot voorreg. Dis genade! Maar die hoë werkloosheidsyfer en die swaarkry in ons land, kan ‘n mens moedeloos maak. Die pamflet bring hoop, goeie wenke en Skrif vir diegene wat hul werk verloor het, maar ook vir dié wat hulle moet bystaan.

SKU: AFR193 Categories: , Tag: