Wat sê God oor jou

ISBN: 9781776160242
SKU: BM0106 Categories: , Tag:

Jy is ‘n belangrike persoon wat op ‘n unieke reis deur die lewe gaan. Daar is sekere belangrike dinge wat net jy kan doen. Jy kan ‘n baie suksesvolle lewe geniet en ‘n dieper verhouding met God beleef as jy weet en verstaan hoe God oor jou dink. Hy, jou Skepper en jou Onderhouer het jou so uniek gemaak soos jy is.

In die Missio-reeks sal jy ontdek hoe lief God jou het. Jy sal ontdek wat jou roeping in die lewe is. En jy sal ontdek hoe jy saam met ander kan werk om die koninkryk van God te dien. Jy sal leer hoe om nader aan God te groei en ‘n dieper verhouding met Hom te beleef.

Jesus stuur vandag steeds sy volgelinge, soos sy eerste dissipels, in hierdie wêreld uit. Ja, jy word genooi om Jesus te volg en op ‘n Missie vir Hom te gaan…

Information

R30,00

2 in stock

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop