Geweld – Wanneer vroue weerloos is

FREE

Available in Afrikaans and English.

Description

Mishandeling is ‘n euwel wat in alle sosiale klasse voorkom. Geen vrou hoef egter enige vorm van mishandeling te duld nie. God gee aan jou die krag om uit te breek uit hierdie situasie en daar is baie organisasies wat van hulp kan wees.

SKU: AFR139 Categories: , Tag: