Vind God in die gewone

ISBN: 9780796323217
SKU: NB0104 Categories: , Tag:

Vind God in die Gewone: ‘n Soektog na God in ons Allerdaagse

Hoe leef ons in die gewone?
Hoe vind ons God in die gewone?

Ons raak maklik afgestomp en gewoond aan ‘n lewe waarin dit voel asof God afwesig is.

Maar ons moet onthou dat God woon in die gewone, in ons woonbuurte, woonkamers en woonplekke.
Ons moet leer om God daar raak te sien en deel te neemm aan die avonture wat rondom dit afspeel.

Ons moet speurders van die Skepper wees in die woonbuurte waar ons bly, in die werke waar ons swoeg en sweer en in die verhoudings waar ons liefhet en soms seerkry.

Dit beteken dat ons opnuut die lewe beleef as betowerend en nie net as ‘n plek wat gestroop is van God se teenwoordeigheid nie.

Information

R315,00

3 in stock

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop