Troos in moeilike tye & God se wysheid vir jou
ISBN: 9781868040002
Inspirasie en troos vir jouself of as geskenk vir iemand na aan jou. Met plek voor in om die ontvanger se naam te skryf, is dit ideaal om ‘n verjaarsdag- of groetekaartjie te vervang.
Volkleur pragfoto’s. Bekroonde skrywer Ewald van Rensburg.
‘n Kombinasie van twee boekies (God se wysheid vir jou en Troos in moeilike tye)
Information
R80.00
Out of stock



