Tree af met oemf

ISBN: 9780864874702
SKU: BM0093 Categories: , Tag:

Hierdie groepsgesprek is ontwerp om jou te help om die Here se plan met jou lewe ná aftrede te ontdek, om die lewensfase van “senior volwassenheid” te geniet en jou lewe enduit sinvol te maak.

Vier gespreksbyeenkomste wat groeplede sal help om hulle gevoelens en verwagtings te identifiseer. Die Here ken mense en weet presies waarom hulle spesifieke gawes het, ervarings gehad het en belangstellingsvelde ontwikkel het. Hierdie gids kan jou help om voluit te leef in ‘n ryke tweede lewe.

Information

R30,00

4 in stock

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop