Suid-Afrika – land van baie godsdienste
ISBN: 9781868043262
Suid-Afrika is ‘n land van vele godsdienste, waar Christene, Moslems, Hindoes en Jode daagliks saamwoon en werk. Dit maak die lewe interessant, maar dit laat ook vrae ontstaan. Nadat die leser aan die verskillende godsdienste van Suid-Afrika bekendgestel is, kyk die boek na dieper vrae waarmee ons te make kry.
Information
R50,00
1 in stock