Stop! Kies! Doen!

FREE

Available in Afrikaans, English and Xhosa.

Description

Lewenskeuses kan gemaak word aan die hand van ‘n verkeerslig. Stop, dink eers oor wat jy wil doen en doen dan as jy die gevolge deurdink het. Eenvoudige pamflet vir kinders oor lewenskeuses.

SKU: AFR161 Categories: , Tag: