Sekssprokie. Die misterie ontrafel

ISBN: 10002000
SKU: BM0116 Categories: , Tag:

Eendag was daar ‘n prins en ‘n prinses. Hulle was baie verlief. Die prins het haar gevra om te trou en van toe af was hulle vir ewig en altyd gelukkig.

Ewig en altyd gelukkig? Hallo! In watse wêreld gebeur dit? Elke jong meisie droom dat sy haar prins gaan ontmoet, en elke jong seun dat hy sy prinses uit die kasteeltoring sal red en dat hulle op sy wit perd sal weggalop na Ever-Ever Land! Maar in die regte wêreld werk dit nie so nie.

Sekssprokie, die misterie ontrafel is geskryf vir tieners in tienertaal. Jy word gelei om met insig gesonde keuses oor jou seksuele groei en ontwikkeling te maak. Die beeld van ‘n sprokie word gebruik om die misterie van die seksuele te ontrafel. Die belangrikste boustene van hierdie boek is die Toolkit: Hoe om mens-slim, emosie-slim, lewens-slim en seks-slim te wees.

Sekssprokie, die misterie ontrafel gaan jou help om gesonde keuses te maak sodat jy eendag saam met jou droomman of -vrou in Ever-Ever Land kan bly…

Information

R30,00

4 in stock

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop