Rut – Bybelstudie

ISBN: 9780864878915
SKU: BM0061 Categories: , Tag:

Die boek Rut gee ʼn mens ʼn rilling van lekkerkry. Dit is ʼn liefdesnovelle met genoeg spanning en humor om jou tydens ʼn Sondagmiddag se lees te boei. En wanneer jy klaar gelees het, kom jy agter jy dink nuut oor mense wat anders as jy is.

Information

R45,00

3 in stock

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop