Ons rol in God se skeppingsverhaal
In die Suid-Afrikaanse samelewing is daar verskeie individue en sosiale groeperinge wat nie menswaardig behandel word nie. As Christene het ons ʼn roeping ontvang om uit te reik na hierdie persone met die waardes van liefde, respek, luister en omgee. Daarom het Christelike Lektuurfonds hande gevat met die Seisoen van Menswaardigheid om ʼn pamfletreeks te ontwikkel wat gemeentes en individue bemagtig om agente van verandering in hul gemeenskap te wees.
Information
Free
40 in stock