NLV Uitreikbybel Bruin met blomme SB

ISBN: 9780638008937
SKU: CAD0128 Categories: , Tag:

Die NLV Uitreikbybel is ideaal om te gebruik vir uitreik-aksies en evangelisasie. Hierdie bekostigbare uitgawe met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal ʼn waardevolle geskenk wees.

• Verhelderende voetnote
• 7.8-punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg

Information

R99,00

3 in stock

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop