‘n Hand vol hoop
ISBN: 9781776160938
’n Hand vol hoop gee aan jou ’n ander perspektief op jou vrees, en rig jou oë op die Herder wat jou in sy hande vashou, wat jou dra tot “annerkant moedverloor se vlakte”.
Ons weet die lewe bestaan nie net uit mooiweersdae nie. Ons almal ken die onsekerhede van die toekoms en hoe vinnig alles kan verander. En dit maak ons bang. Ons het deur die jare geleer om met hierdie vrees saam te leef, maar dit verlam ons.
’n Hand vol hoop help jou om die vreesmonster in die oë te kyk, jouself beter te verstaan en vrees op die regte plek “weg te pak”.
Information
R110,00
8 in stock



