My eie Doop-Bybeltjie

ISBN: 9781431623075
SKU: CAD0110 Categories: , Tag:

’n Pragtige geskenk om enige kleinding se doop te vier.
My eie doop-Bybeltjie is ’n pragtige volkleur-boekie met 60 klassieke Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament, asook gebede. Plek vir ’n familiestamboom en besonderhede oor mylpale wat ’n kleinding in die eerste lewensjaar bereik, maak dit ’n ekstra spesiale geskenk.
My eie doop-Bybeltjie sal gekoester word as aandenking en ook as die kleinding se eerste Bybel.

Information

R159.00

3 in stock

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop