Lekkergoed vir die lewe

ISBN: 9780796323422
SKU: NB0100 Categories: , Tag:

Lekkergoed vir die Lewe, Dagstukkies

“Ek hoop dat hierdie lekkergoed-dagstukkieboek ‘n sagte malvalekkerhart by jou sal kweek en dat jy jou lewe, ten spyte van al die suurwurms op jou lewenspad, baie sal geniet.”

Hoe kan ek in ’n nuwe kragtige geloofsrat inbeweeg? Deur ’n ware konneksie met die Here te maak en die werking van sy Heilige Gees eerstehands te begin ervaar.
In hierdie onopgesmukte dagstukkies deel Susan Coetzer stories uit haar lewe wat jou sal help om die Here se nabyheid oral tasbaar te ervaar: van die trapmeul by die werk en huis tot die glasskerwe op jou lewenspad.

Die 250 dagstukkies is daarop gemik om geestelike groei aan te moedig deur nuwe maniere van dink en doen te kweek en in te oefen. Die sal jou bemoedig om geestelik sterker te word sodat jy as gelowige staande kan bly in die moeilike tye waarin ons leef.

Information

R299.00

8 in stock

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop