Koko & Roo – Die Eerste Skooldag
ISBN: 9781838303518
Sluit aan by Koko en Roo terwyl hulle hul eerste skooldag beleef.
Opgewonde en gretig om te leer en speel, ontvang Meneer Skilpad hulle met ‘n groot hoera!
Deur die loop van die dag leer hulle alles oor die grondbeginsels van elke dag. Dinge soos; liefde, vriendelik wees, geduld beoefen en altyd onthou om te bid.
Die skrywer, Melissa Madsen, vat jou saam op ‘n reis geinspireer deur geloof, wat kinders met Koko, Roo en al hul wonderlike vriende verbind.
Information
R100.00
2 in stock



