Klassieke Kinderbybel

ISBN: 9781928436881
SKU: VAV0359 Categories: , Tag:

Die stories van die Bybel word lewendig gemaak in die pragtige Klassieke Kinderbybel-storieboek. In die klassieke tradisie word die stories vertel in ‘n styl wat getrou is aan die Heilige Bybel. Die dramatiese, gedetailleerde en boeiende illustrasies beeld 40 van die mees geliefde Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament uit. Elk van die illustrasies is ‘n kunswerk wat groot vreugde aan die leser – jonk en oud – sal bring. Die Klassieke Kinderbybel sal vir jare ‘n gesinsgunsteling wees.

Vir kinders tussen 6-10 jaar

Information

R199,00

2 in stock

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop