Klassieke Kinderbybel 2de Uitgawe

ISBN: 9781928437994
SKU: VAV0704 Categories: , Tag:

Die verhale van die Bybel kry nuwe lewe in hierdie pragtige Klassieke Kinderbybel. Getrou aan die klassieke tradisie word die verhale in ’n eg Bybelse styl vertel.
Die pragtige en dramatiese illustrasies beeld in grafiese detail 40 van die mees geliefde Bybelverhale uit die Ou en Nuwe Testament uit. Elke illustrasie is ’n kunswerk wat aan die leser groot vreugde sal verskaf. Hierdie Klassieke Kinderbybel sal in die jare wat kom ’n groot gunsteling onder kinders bly .

Information

R199,00

7 in stock

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop