Kinderpret Speel/Leer Aktiwiteit OT (Geel)

ISBN: 9780864877796
SKU: VAV0036 Categories: , Tag:

Hierdie speelleer-aktiwiteitsboek bevat 50 selfdoen-aktiwiteite oor belangrike tekste in die Ou Testament van die Bybel. Deur hierdie aktiwiteite ontdek kinders op ʼn prettige manier die 50 belangrikste verhale in die Ou Testament. Die aktiwiteite sluit in ontdek-die-verskille, inkleurprente, vind-die-paadjie en kleur-volgens-die-nommers-in. Speel-speel leer ken kleuters en kinders baie van die verhale wat deel van ons geloof vorm.

Information

R105,00

8 in stock

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop