Kanaän

ISBN: 9780796323002
SKU: NB0089 Categories: , Tag:

Kanaän ​is die verhaal van twaalf families wat na ‘n woestyntrek op die drumpel van hulle bestemming huiwer. Lê die land wat aan hulle belowe is dan nie oorkant hierdie laaste rivier nie? Dit is die aangrypende verhaal van die universele verlange na ‘n ander lewe. Van die bykans onnaspeurbare onderskeid tussen geloof, bygeloof en brutale ongeloof. Dit word vertel deur die oë van Itamar, die onwillige hoëpriester, Ragab die prostituut en Josua die leier wat altyd wag op die Wolk.

Information

R280,00

8 in stock

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop