Kaleidoskhoop

ISBN: 9780620484305
SKU: BARV007 Categories: , Tag:

In die choas van die lewe, is daar een ding waaraan ons kan vashou: God is in beheer en Hy is groot en goed!

Soos die prismas van die kaleidoskoop die lig opbreek en dit in ‘n kleurspel omskep, so breek die lig van God se genade, liefde en trou deur in elke donker situasie van jou lewe en verander dit in ‘n kaleidoskoop van Hoop!

Information

R50,00

4 in stock

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop